~ Free Delivery On Orders Over R700 ~

~ Nationwide Delivery • Secure Online Payments • Shop 24/7 ~

~ Established 2008 • Bloemfontein • Supporting Learning & Play ~

Description

Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.
Product form

Tippie - Tippie doen wiskunde Vlak R Boek 7 - Ontdek met blomme en insekte

R 80.01

SKU: SK-09224