Skip to product information
1 of 1

Tippie - Tippie doen wiskunde Vlak R Boek 10 - Leer speel-speel meer

Regular price
R 80.01
Regular price
R 0.00
Sale price
R 80.01
Leer speel-speel saam met Tippie die olifant en ontdek basiese wiskunde beginsels in elke boekie. Die Tippie doen wiskunde Vlak R-reeks fokus op die boustene van wiskundige geletterdheid en gee aan jong kinders die geleentheid om verskeie vaardighede te leer en toe te pas binne spesifieke Tippie-temas. Konsepte ingesluit in hierdie reeks is, getalbegrip 1 - 10, vorms en grootte. Ruimte, meting, patrone, tyd en geld asook storiesomme.

Trusted payment methods listed in footer