Tippie - Leer my lees - Vlak R Boek 1 - 10
- Regular price
- R 480.01
- Regular price
-
R 0.00 - Sale price
- R 480.01
- Unit price
- R 0.00 per
Couldn't load pickup availability
Leer my lees met Tippie, Vlak R is trots Suid Afrikaanse ontluikende leesboeke wat vroeë geletterdheid ondersteun. Jong kinders word blootgestel aan hoë frekwensie sigwoorde met behulp van kleurvolle en duidelike illustrasies. Die stories is interessant en relevant met alledaagse avonture.
Boekpak sluit in die volgende titels:
1. Ek is Tippie
2. Tippie en 'n padda
3. Tippie, Buks en Frikkie
4. Tippie spring
5. Tippie soek sy beer
6. Tippie hou van pizza
7. Tippie wil gaan
8. Kyk Tippie!
9. Tippie lyk snaaks
10. Tippie help vir Frikkie
Share
Trusted payment methods listed in footer







