Description
Met die 4's metode: sien die woord, sê die woord, skryf en bou die woord met Alfabet 102 en gebruik die woord in 'n sin, kan kinders deur 'n opwindende manier 'n groter woordeskat bou, leer spel, klank en skryf.
Leer nuwe woorde Stel - gelamineer
R 110.00