Description
Hooftelwoorde & Rangtelwoorde Kaarte - A4 Ed
Verskriklike oulike manier om die kind oor nommers te leer die A4 gelamineerde kaarte het nie net die woord van die nommer op nie , maar ook die getal en 'n prentjie van hoe die nommer lyk bv een kol vir nommer een
Hooftelwoorde & Rangtelwoorde Kaarte - A4 Ed
R 85.00