Bou 'n woord



SKU: 85122
Om jou kind te leer lees, is een van die waardevolste geskenke wat jy vir hom of haar kan gee. Hierdie speletjie sal jou kind help om eenvoudige woorde te spel en te lees. Leer die letters van die alfabet ken en hoe hulle klink Leer om ‘n legkaart te...
Title

Educational Games

Om jou kind te leer lees, is een van die waardevolste geskenke wat jy vir hom of haar kan gee. Hierdie speletjie sal jou kind help om eenvoudige woorde te spel en te lees. Leer die letters van die alfabet ken en hoe hulle klink Leer om ‘n legkaart te bou en ‘n woord te lees Inhoud : 16 spel-legkaarte, elk met stukke wat slegs in mekaar pas (50 hout-legkaartstukke in totaal) en instruksies. Ouderdom : 5+