Skip to product information
  • Boek - Leer my lees Vlak 3 Boek 9 - Tippie plant 'n boom - Edunation South Africa
1 of 2

Leer my lees met Tippie die Olifant Vlak 3 Boek 9 - Tippie plant 'n boom

Regular price
R 45.00
Regular price
R 0.00
Sale price
R 45.00
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk.

Trusted payment methods listed in footer