Skip to product information
  • Boek - Leer my lees Vlak 3 Boek 10 - Tippie kry twee vissies - Edunation South Africa
1 of 1

Boek - Leer my lees Vlak 3 Boek 10 - Tippie kry twee vissies

Regular price
R 40.00 ZAR
Regular price
R 0.00 ZAR
Sale price
R 40.00 ZAR
Leer speel-speel lees saam met Tippie die olifant! Hierdie vrolik geillustreerde leesreeks stel die beginnerleser aan drieletterwoorde bekend. Daar is agt boekies in die reeks. Afgesien van die prettige storie en illustrasies, bevat elke boekie ook 'n woordeskatlys, 'n lys met die enkelvoud, meervoud en verkleinwoord, begripsvrae en 'n bladsy met "voltooi die sinne" gebaseer op die leesstuk.

Trusted payment methods listed in footer