Skip to product information
1 of 2

Boek - Drie hoera's vir Denver!

Regular price
R 45.00
Regular price
R 0.00
Sale price
R 45.00
Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, glip die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe. Almal se sy ma is gelukkig om ’n man soos oom Jaap te kry. Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie. Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy sangjuffrou vertel wie oom Jaap regtig is ...

Trusted payment methods listed in footer