Skip to product information
  • Aanvullende Wiskunde Gr 5 - Edunation South Africa
  • Aanvullende Wiskunde Gr 5 - Edunation South Africa
1 of 2

Aanvullende Wiskunde Gr 5

Regular price
R 75.00
Regular price
R 0.00
Sale price
R 75.00
Soos die titel voorstel, is die Graad 5 Aanvullende Wiskundeboek ‘n addisionele boek. Die boek bevat ‘n groot aantal asook ‘n verskeidenheid van oefeninge wat almal CAPS georeïnteerd is en van groot waarde is vir ekstra oefening en hersiening. Die boek bestaan uit 3 afdelings, naamlik: Hoofrekene Huiswerk of Hersieningsoefening Meervoudige keusevrae Hierdie boek is van groot waarde vir leerders wat “sukkel” sowel as vir leerders wat onderskeidings nastreef. Dit is ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul. Die boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, dit is egter voorsien van ‘n kort antwoord vir elke vraag in die boek.

Trusted payment methods listed in footer