Skip to product information
  • Boek PracMaths Graad 4 Afr - Edunation South Africa
  • Boek PracMaths Graad 4 Afr - Edunation South Africa
1 of 2

Pracmaths

Boek PracMaths Graad 4 Afr

Regular price
R 115.00 ZAR
Regular price
R 0.00 ZAR
Sale price
R 115.00 ZAR
Ons Graad 4 PracMaths boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf. Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde. Die boek dien as ‘n “werkboek” wat beteken dat die leerders hul antwoorde in die boek kan invul. Die boek is ontwerp om as die leerder se “primêre” werkboek te dien, vir beide die klaskamer of tuis. Elke boek is voorsien van ‘n antwoordstel. Nie al die antwoorde is ten volle uiteengesit nie, daar is egter ‘n kort antwoord voorsien vir elke vraag in die boek.