Boek PracMaths Graad 10 Afr



SKU: 8264
Ons Graad 10 Praktiese Wiskunde boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf. Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde. Die boek is ‘n handboek m.a.w. leerders vul nie die antwoorde in die boek in nie. Die boek is ontwerp om as die leerder se “primêre”...
Title

Books/Boeke

Ons Graad 10 Praktiese Wiskunde boek dek die volledige CAPS kurrikulum soos voorgeskryf.

Die boek is opgedeel in 4 Kwartale en behandel die onderwerpe in die voorgeskrewe CAPS volgorde.

Die boek is ‘n handboek m.a.w. leerders vul nie die antwoorde in die boek in nie.

Die boek is ontwerp om as die leerder se “primêre” werkboek te dien, vir beide die klaskamer of tuis.

Elke boek is voorsien van ‘n antwoordstel.