Boek PracMaths Back to Basics - Gr. 4-5 Afr
SKU: 17831
Soos die titel voorstel, fokus ons Graad 4&5 “Back to Basics” boek op die basiese bewerkings, naamlik; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling vaardighede. Die boeke dek diè onderwerpe in ‘n stapsgewyse manier met veelvuldige “spoedoefeninge” en “langer somme” vir die leerders om te oefen en bemeester. Die “metodes” wat in...
R 60.00
Soos die titel voorstel, fokus ons Graad 4&5 “Back to Basics” boek op die basiese bewerkings, naamlik; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging en deling vaardighede. Die boeke dek diè onderwerpe in ‘n stapsgewyse manier met veelvuldige “spoedoefeninge” en “langer somme” vir die leerders om te oefen en bemeester. Die “metodes” wat in die boek gebruik word, word aanbeveel deur die outeurs, soos per CAPS riglyne. Daarenteen, as die leerders ander metode(s) geleer is, stel ons voor dat hulle volstaan met die metode(s) waarmee hulle gemaklik of vertroud is. Hierdie boeke is van groot waarde as ekstra oefening vir leerders wat “sukkel” en veral vir die leerders wat nie hul tafels ken nie!
Related Products
From this Collection
-
Aanvullende Wiskunde Gr 2R 60.00
-
Aanvullende Wiskunde Gr 3R 60.00
-
Aanvullende Wiskunde Gr 4R 60.00
-
Aanvullende Wiskunde Gr 5R 60.00
-
Aanvullende Wiskunde Gr 6R 60.00
-
Aanvullende Wiskunde Gr 7R 60.00
-
Activity Pack Nommers 1-5R 52.00
-
Activity Pack Numbers 1-5R 52.00
-
Boek Afrikaans - Geniet dit 1R 55.00
-
Boek Afrikaans - Geniet dit 2R 55.00
-
Boek Afrikaans - Geniet dit 3R 55.00
-
Boek Afrikaans - Geniet dit 4R 55.00
-
Boek Afrikaans - Geniet dit 5R 55.00
-
Boek Begin met Afrikaans 1R 45.01
-
Boek Begin met Afrikaans 2R 45.01
-
Boek Klanke Werkboek 1R 55.00
-
Boek Klanke Werkboek 2R 55.00
-
Boek Klanke Werkboek 3R 55.00
-
Boek My Eerste WoordeboekR 35.01
-
Boek PracMaths Graad 10 AfrR 115.00
-
Boek PracMaths Graad 11 AfrR 115.00
-
Boek PracMaths Graad 12 AfrR 115.00
-
Boek PracMaths Graad 2 AfrR 115.00
-
Boek PracMaths Graad 3 AfrR 115.00
-
Boek PracMaths Graad 4 AfrR 115.00
-
Boek PracMaths Graad 5 AfrR 115.00
-
Boek PracMaths Graad 6 AfrR 115.00
-
Boek PracMaths Graad 7 AfrR 115.00
-
Boek PracMaths Graad 8 AfrR 115.00
-
Boek PracMaths Graad 9 AfrR 115.00