Lees Boek - Zackie Mostert druk 'n drie



SKU: SK-03357

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ...Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra...
Title

Books/Boeke

Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel, nie heeltemal nie ...Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is, gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent sien baie uit na die rugbytoer. Selfs al speel hulle nie vir die A-span nie. En selfs al dra hulle span se afrigter lipstiffie! Maar dan word die rugbytoer afgestel, en almal dink dis Zackie se skuld