Boek - Emosie - Die Leeu wat skaam was



SKU: SK-01111

Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: "Piep!" Sy boeties en sussies lag vir hom. "Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL!" Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis. Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus...
Title

Books/Boeke

Klein Leeutjie is baie skaam. Hy kan nie brul nie. Al wat uitkom wanneer hy probeer, is: "Piep!" Sy boeties en sussies lag vir hom. "Jy moet nie PIEP nie, jy moet BRUL!" Maar dan ontmoet klein Leeutjie vir Muis. Sal Muis hom kan help om soos die ander leeus te leer brul? 'n Storie oor selfvertroue.