Boek - Professor Fungus en die dino-avontuur(5)



SKU: 63067

Dis net n kwessie van tyd ... voor iets jou byt! Bennie en Jenny kan hulle oe nie glo nie. Professor Fungus se groot droom het waar geword. Hy het n tydmasjien uitgevind! Maar sal dit regtig werk? Daars net een manier om uit te vind ... Maak gereed vir...
Title

Books/Boeke

Dis net n kwessie van tyd ... voor iets jou byt! Bennie en Jenny kan hulle oe nie glo nie. Professor Fungus se groot droom het waar geword. Hy het n tydmasjien uitgevind! Maar sal dit regtig werk? Daars net een manier om uit te vind ... Maak gereed vir die die Grootste avontuur in 150 miljoen jaar! Jong wetenskapliefhebbers (en almal wat mal is oor snaakse stories!) verslind Jaco Jacobs se professor Fungus-reeks û en die ongelooflike illustrasies deur Johann Strauss sorg sommer vir dubbel die leespret! Elke storie is propvol fantastiese karakters en wilde, skreeusnaakse avonture. En by Einstein se snor, agterin elke boek is daar boonop n eksperiment wat jy tuis kan doen!